Back to category: Arts

Limited version - please login or register to view the entire paper.

Lesikografie

INHOUD
· Inleiding
· Klassifikasie van woordeboek
· Bespreking aan die hand van voorbeelde
· Samevatting en gevolgtrekking
· Bibliografie


INLEIDING

Samuel Johnson het gesê:
“Knowledge is of two kinds: we know a subject ourselves, or we know where we can find information on it.”

So is woordeboeke ‘n baie belangrike bron van taalkundige inligting vir enige gebruiker van enige taal. As onduidelikheid bestaan oor die betekenis of spelling van ‘n woord, die uitspraak daarvan of hoe om dit saam met ander woorde te gebruik, is die antwoord gewoonlik in ‘n goeie gepaste woordeboek. So gebeur dit ook wanneer inligting oor ‘n ander taal gesoek word. ‘n Vertalende woordeboek is in so ‘n geval die ideale instrument om te gebruik.

Vertalende woordeboeke speel ‘n baie belangrik rol in die globaliserende wêreld waarin ons vandag leef. Dit stel ons in staat om met mense van ander tale en kulture te kommunikeer op so ‘n manier da...

Posted by: Shelia Olander

Limited version - please login or register to view the entire paper.